Geskenkwinkel binne-in Priskab Coffee Shoppe

zout.

zout. verkoop hoë gehalte plaaslike produkte uit Prieska en omgewing, sowel as unieke dekor items, kombuistoebehore, plante, babaprodukte ens. Iets van alles vir almal!