Wonder, wysheid & water
Wercon Boerdery Senqu River Nuts
Van boom tot rak, ons drie-vrou verpakking span hou hul hande oor die hele proses en maak seker elke neut voeg waarde tot ons finale produk. Van die boord waar die bestuurspan bome monitor (en baie trial-and-error oor twintig jaar) is ons geheime droog- en bakproses 'n verfynde kuns. Ons kliënte kan getuig dat SENQU RIVER pimperneute langer vars bly en beter smaak as enige ander op die rak. Ons reeks: pistachios, amandels, pekans en heuning.