Voertuig Bande

Tyre City

Tire City Prieska is in 1972 gestig, maar het deur die jare verskeie veranderinge ondergaan. Ons bied kliënte 'n reeks produkte en dienste op passasiers-, vragmotor-, landbou-, mynbou- en swaardienstoerustingbande. Ons produkte sluit in: Bande en Bykomstighede, Batterye, Vellings. 

Dienste wat ons bied: Pas van Bande, Punksies, Wielbalansering, Installasies, Vulkanisering, Hersteleenhede - 24/7 oproepe oor bande wat onklaar raak.