Dokter, Mediese dienste

Prieska Mediese Sentrum

Prieska Mediese Sentrum bied professionele uitgebreide mediese sorg aan die gemeenskap en omstreke. Ons hanteer privaat asook mediese fonds pasiënte. Besering-aan-diens en ń meer bekostigbare opsie vir privaat pasiënte-wag ń rukkie.
Ons medies opgeleide personeel en sentrum is uitstekend toegerus om noodgevalle te kan hanteer. Die vriendelike personeel help graag met afsprake en vrae.

 Noodnommer: 081 252 9088

 Kantoor ure: 081 464 4633