Gastehuis

Overnight @ Prieska Guesthouse

Overnight@Prieska bied 'n opsie tussen 'n enkelkamer, dubbelkamer, 2 chalets, of 'n lieflike selfsorgkothuis wat gemaklik 3 tot 5 mense kan akkommodeer. Elke eenheid het gemaklike beddens en 'n badkamer met 'n stort of 'n bad. Daar is veilige parkeerplek beskikbaar agter 'n afstandbeheerde hek en 'n swembad vir gaste om te geniet.