Die langste rivier in Suid Afrika vloei reg langs Prieska verby en kan van die dorp af gesien word. Vang 'n vissie, maak jou voete nat of bring jou roomys en kom eet dit op die brug.
Oop
Toe
Maandag
08:00
17:00
Dinsdag
Woensdag
Donderdag
Vrydag
Saterdag
Sondag
toe