Insleepdiens

KOL-IN Motors

24/7 insleepdienste. Werk vir verskeie assuransies op voorgeskrewe tariewe en voertuie wat gesleep word, is verseker. Doen ook privaat insleepdienste van o.a. meganiese breuke langs die pad en opruiming van padongelukke. Vervoer ook implemente en klein trekkers. Kwotasie op aanvraag.

Verblyf