4 Ster Gastehuis

Gecko Cottage Gastehuis

Pragtige luukse 8 suite gastehuis. Elke kamer is on-suite met eie badkamer en ingang. Al die kamers het n yskas, mikrogolf, aircon, tv, dstv, wifi en veilge parkering. Alle etes kan verskaf word.