Skoonheid, Wassery en Koeke

Die Wasbalie / Pretty Paws Nail bar

Laat doen jou naels, sowel as jou wasgoed en bestel dan sommer 'n koek ook vir 'n spesiale geleendheid.